Gaan na inhoud

paslood

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  paslood     paslode  
IPA: [ˈpɑsluə̯t], meervoud: [ˈpɑsluə̯də]
پَسْلُوَدْ, meervoud: پَسْلُوَدِی
Tou waaraan 'n stukkie lood hang om die loodregte stand of rigting aan te dui.

    Sinonieme

skietlood

    Vertalings

  Vertalings:    paslood
Duits: Senklot, Lot, Bleilot, Senkblei
Engels: plummet, plumb
Nederlands: schietlood