Gaan na inhoud

hak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Meisie se hak.
Sien ook haak
Enkelvoud Meervoud
  hak     hakke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hakkie     hakkies  
IPA: teenwoordige tyd: [ɦɑk]; verlede tyd: [χəˈɦɑk]
teenwoordige tyd: هَكْ ; verlede tyd: خِهَكْ
  1. Agterste deel van die voet, net onder die enkel; haksteen.
  2. Verhoogde deel van die skoen onder die agtervoet (oor en onder die hak).
  1. Ek het 'n blaas op my hak.
  2. Hoë hakke kan sleg wees vir jou knieë.[1]
hakskeen
Op iemand se hakke wees (kort agter iemand volg).

    Vertalings

  Vertalings:    hak
Engels: heel(en)
Nederlands: hak(nl), hiel(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  hak 
Verlede Tyd  ek   het gehak        
Verdere vervoegings: hak (vervoeging)
  1. Kap, sny.
  2. Fynkap.

    Eienskappe

Oorganklike werkwoord.
Hulpwerkwoorde Bedrywend Lydend
Onvoltooid word
Voltooid wees


Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.


    Vertalings

  Vertalings:    hak
Engels: hack(en)
Duits: hacken(de)
Koerdies (Kirmandji): hak kirin(ku)
Nederlands: hakken(nl)
Sweeds: hacka(sv)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hak v/m hakken 
Verkleinwoord hakje hakjes
Hulp:IPA: [ɦɑk]
   
(lêer)
Hak; deel van 'n skoen
(gereedskap); landbouwerktuig
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van hakken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van hakken
  3. gebiedende wys van hakken
1.: Ik hak.
2.: Hak je?
3.: Hak!