Gaan na inhoud

ertappel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[2] Ertappels.
Enkelvoud Meervoud
  ertappel     ertappels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ertappeltjie     ertappeltjies  
ert•ap•pel
  1. (plantkunde) op Wikispecies Solanum tuberosum, 'n styselryke, knolagtige plant van die Solanaceae-familie.
  2. (voeding) Die eetbare knol van die plant.
  1. Die bogrondse groen gedeelte van die ertappel is giftig.
  2. Ertappels, vleis en groente is die standaard hoofmaal.
aartappel

    Vertalings

  Vertalings:    ertappel
Engels: potato(en)
Malgassies: ovy(mg)
Nederlands: aardappel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ertappel.