Willem Drees
Voorkoms
![](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/46/Willem_Drees_1958.jpg/220px-Willem_Drees_1958.jpg)
Willem Drees Sr. (Nederlandse uitspraak (hulp·info); 5 Julie 1886 - 14 Mei 1988) was 'n Nederlandse politikus van die ontbinde Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty (SDAP) en later mede-stigter van die Arbeidersparty (PvdA) en historikus wat vanaf 7 Augustus 1948 tot 22 Desember 1958 as premier van Nederland gedien het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Willem Drees.