Gaan na inhoud

Vanessa A. Williams

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vanessa A. Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vanessa A. Williams (gebore 12 Mei 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente New Jack City (1991) en Candyman (1992), en in die televisiereekse Murder One (1995) en Soul Food (2000).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1991: New Jack City
  • 1992: Candyman
  • Phenom
  • Again Comes the Rain
  • Singleholic

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1988: Live! Dick Clark Presents
  • 1995: Murder One
  • 2000: Soul Food
  • 2001: Heavy Gear: The Animated Series
  • 2008: Knight Rider

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1992: The Jaleel White Special
  • 1997: A Woman of Color
  • 1999: Incognito
  • 2000: Playing with Fire
  • 2000: Acapulco Black Film Festival
  • 2007: Ice Spiders
  • 2008: Flirting with Forty
  • 2012: Raising Izzie
  • 2015: Oprah's Master Class: Civil Rights Special
  • 2016: The Secret She Kept
  • 2019: Ward of the State

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2000: Afrocentricity
  • 2003: Black Listed
  • 2009: Contradictions of the Heart

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]