Sophie Oda
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sophie Oda | |
Geboorte | 23 Oktober 1991 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sophie Oda (gebore 23 Oktober 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Suite Life of Zack and Cody (2005), The Big Bang Theory (2007), en NCIS: Los Angeles (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2017: Divided
- L.A. 51
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: The Suite Life of Zack and Cody
- 2007: The Big Bang Theory
- 2009: NCIS: Los Angeles