Ser'Darius Blain
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ser'Darius Blain | |
Geboortenaam | Ser'Darius William Blain |
---|---|
Geboorte | 10 Maart 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ser'Darius Blain (gebore 10 Maart 1987) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: Into Darkness (2013), Jumanji: Welcome to the Jungle (2017), en The Last Full Measure (2018), en in die televisiereeks Charmed (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Star Trek: Into Darkness
- 2017: Jumanji: Welcome to the Jungle
- 2018: The Last Full Measure
- 2018: Drop City
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Jane by Design
- 2012: Black Book
- 2018: Charmed
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: The 26th Annual Movieguide Awards
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Private War
- 2012: Dancing with the 'Footloose' Stars
- 2012: Everybody Cut: The Stars of 'Footloose'
- 2012: Belizean James: No Gold Anything