Ross Bagley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ross Bagley | |
Geboortenaam | Ross Elliot Bagley |
---|---|
Geboorte | 5 Desember 1988 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ross Bagley (gebore 5 Desember 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Rascals (1994), Babe (1995), en Independence Day (1996), en in die televisiereeks The Fresh Prince of Bel-Air (1990).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: The Little Rascals
- 1995: Babe
- 1996: Independence Day
- 2015: Dead Ringer
- Gilded Cage
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1990: The Fresh Prince of Bel-Air
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Cherry Street, South of Main
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: The Garage Club