Oos
Voorkoms
![](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/bb/Windrose.svg/300px-Windrose.svg.png)
Oos is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, suid en wes.
Oos is direk teenoorgesteld van wes, soos suid die teenoorgestelde rigting van noord is.
Die woord oos is afgelei van Oriënt wat letterlik beteken: die son kom in die ooste op.
Ander gebruike
[wysig | wysig bron]Op die aarde praat mense ook van die Ooste as hulle van plekke in die oostelike halfrond praat. Voorbeelde:
- Saoedi-Arabië lê in die Midde-Ooste.
- Japan lê in die verre Ooste.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir oos.
Windrigtings | |||
---|---|---|---|