Noel Neill
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Noel Neill | |
![]() | |
Geboortenaam | Noel Darleen Neill |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Noel Neill (25 November 1920 – 3 Julie 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superman (1948), Campus Sleuth (1948), en Superman Returns (2006), en in die televisiereeks Adventures of Superman (1952).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1944: Are These Our Parents?
- 1946: Freddie Steps Out
- 1946: High School Hero
- 1946: Junior Prom
- 1947: Vacation Days
- 1948: Superman
- 1948: Campus Sleuth
- 1948: Adventures of Frank and Jesse James
- 1948: Music Man
- 1949: Gun Runner
- 1949: The Sky Dragon
- 1949: Son of a Badman
- 1949: The James Brothers of Missouri
- 1950: Atom Man vs. Superman
- 1951: Whistling Hills
- 1952: Montana Incident
- 1954: Superman Flies Again
- 1954: Superman and the Jungle Devil
- 1954: Superman in Exile
- 1954: Superman in Scotland Yard
- 1954: Superman's Peril
- 1973: Superman
- 2006: Superman Returns
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1952: Adventures of Superman
Video's
[wysig | wysig bron]- 2013: Superman and the Secret Planet