Gaan na inhoud

Marjorie Yates

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Marjorie Yates
Geboorte 13 April 1941 (1941-04-13) (83 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marjorie Yates (gebore 13 April 1941) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wetherby (1985) en in die televisiereekse Village Hall (1974), The Professionals (1977), en Shameless (2004).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1977: The Black Panther
  • 1977: The Glitterball
  • 1985: Wetherby
  • 1992: The Long Day Closes
  • 2010: Edge

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1974: Village Hall
  • 1975: Couples
  • 1975: Against the Crowd
  • 1977: The Professionals
  • 1979: The Other Side
  • 1982: Objects of Affection
  • 1984: Morgan's Boy
  • 2004: Shameless

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1973: Putting on the Agony
  • 1979: All Day on the Sands
  • 1981: A Change in Time

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2014: Designing 'The Long Day Closes'

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]