Lloyd Avery II
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lloyd Avery II | |
Geboortenaam | Lloyd F. Avery, Jr. |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lloyd Avery II (21 Junie 1969 – 4 September 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Boyz n the Hood (1991), Poetic Justice (1993), Lockdown (2000), en Shot (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Boyz n the Hood
- 1993: Poetic Justice
- 2000: Lockdown
- 2001: Shot