Lily Elsie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lily Elsie | |
Geboorte | 8 April 1886 |
---|---|
Sterfte | 16 Desember 1962 (op 76) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1895–1929 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lily Elsie (8 April 1886 – 16 Desember 1962) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Love (1918) en Comradeship (1919).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1918: The Great Love
- 1919: Comradeship