Kiowa Gordon
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kiowa Gordon | |
Geboorte | 25 Maart 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kiowa Gordon (gebore 25 Maart 1990) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Twilight Saga: New Moon (2009), The Twilight Saga: Eclipse (2010), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011), en The Lesser Blessed (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: The Twilight Saga: New Moon
- 2010: The Twilight Saga: Eclipse
- 2011: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1
- 2012: The Lesser Blessed
- 2016: Calico Skies
- 2017: Painted Woman
- Blood Quantum
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Hollywood Walk of Shame
- 2014: The Red Road
- 2018: Shadow Wolves