Kim Myers
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kim Myers | |
Geboorte | 15 Februarie 1966 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kim Myers (gebore 15 Februarie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 2: Freddy's Revenge (1985) en Hellraiser: Bloodline (1996), en in die televisiereekse Key West (1993) en JAG (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: A Nightmare on Elm Street 2: Freddy's Revenge
- 1988: Illegally Yours
- 1988: State Park
- 1990: Best Shots
- 1996: Hellraiser: Bloodline
- 1998: Letters from a Killer
- 2004: The Dust Factory
- 2011: JumpRopeSprint
- 2014: 10,000 Days
- 2016: Don't Tell Kim
- Jumping the Gun
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1989: Studio 5-B
- 1993: Key West
- 1995: JAG
- 2010: 10,000 Days
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: When He's Not a Stranger
- 1991: The Sitter