John Hancock (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Hancock | |
Geboorte | 4 Maart 1941 |
---|---|
Sterfte | 12 Oktober 1992 (op 51) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1969–1992 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Hancock (4 Maart 1941 – 12 Oktober 1992) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The In-Laws (1979), Airplane II: The Sequel (1982), en Tank (1984), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1979: The In-Laws
- 1982: Airplane II: The Sequel
- 1984: Tank
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1979: Stop Susan Williams
- 1983: Hardcastle and McCormick
- 1986: Fortune Dane
- 1987: Star Trek: The Next Generation
- 1991: Pacific Station
- 1992: Love & War
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1979: The Girl Who Saved the World
- 1992: Criminal Behavior