Joe Silver
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joe Silver | |
Geboorte | 28 September 1922 |
---|---|
Sterfte | 27 Februarie 1989 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Christopher (son), Jennifer (daughter) |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joe Silver (28 September 1922 – 27 Februarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rabid (1977), Deathtrap (1982), en Creepshow 2 (1987), en in die televisiereeks Coronet Blue (1967).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: Diary of a Bachelor
- 1974: Rhinoceros
- 1975: Shivers
- 1977: Rabid
- 1977: You Light Up My Life
- 1979: Boardwalk
- 1982: Deathtrap
- 1987: Creepshow 2
- 1987: Mr. Nice Guy
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1949: The Fifty-Fourth Street Revue
- 1949: Mr. I. Magination
- 1950: Joey Faye's Frolics
- 1951: The Ad-Libbers
- 1952: The Red Buttons Show
- 1967: Coronet Blue
- 1975: Fay
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1978: Love on the Nose