Jess Weixler
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jess Weixler | |
Geboortenaam | Jessica Weixler |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jess Weixler (gebore 8 Junie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Teeth (2007), The Disappearance of Eleanor Rigby: Her (2013), en Chained for Life (2018), en in die televisiereeks The Good Wife (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: The Big Bad Swim
- 2007: Teeth
- 2009: Welcome to Academia
- 2009: Peter and Vandy
- 2009: Today's Special
- 2009: Alexander the Last
- 2010: A Woman
- 2011: Periphery
- 2011: The Lie
- 2012: Free Samples
- 2012: Best Man Down
- 2012: Somebody Up There Likes Me
- 2013: The Disappearance of Eleanor Rigby: Her
- 2013: The Face of Love
- 2014: Apartment Troubles
- 2015: Lamb
- 2016: Money
- 2017: Entanglement
- 2017: Who We Are Now
- 2018: Chained for Life
- 2019: It Chapter Two
- 2020: Fully Realized Humans
- 2020: Ava
- 2021: The Eyes of Tammy Faye
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: The Good Wife
- 2017: The Son
- 2020: Day by Day
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Sister Cities