Jadagrace
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jadagrace | |
Geboortenaam | Jadagrace Michiko Gordy-Nash |
---|---|
Geboorte | 1 September 1999 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jadagrace (gebore 1 September 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Terminator Salvation (2009) en in die televisiereeks The Jadagrace Show (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Terminator Salvation
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: The Jadagrace Show