Imani Hakim
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Imani Hakim | |
Geboorte | 12 Augustus 1993 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Imani Hakim (gebore 12 Augustus 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Reign Over Me (2007) en in die televisiereeks Everybody Hates Chris (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Reign Over Me
- Jaded Confessions
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Everybody Hates Chris
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: The Gabby Douglas Story
- 2018: Down for Whatever