Gary Bond
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gary Bond | |
Geboortenaam | Gary James Bond |
---|---|
Geboorte | 7 Februarie 1940 |
Sterfte | 12 Oktober 1995 (op 55) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1963–1994 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gary Bond (7 Februarie 1940 – 12 Oktober 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zulu (1964), Anne of the Thousand Days (1969), en Wake in Fright (1971), en in die televisiereeks Great Expectations (1967).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: Zulu
- 1969: Anne of the Thousand Days
- 1971: Wake in Fright
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1965: Blackmail
- 1967: Great Expectations
- 1967: Escape
- 1968: Frontier
- 1984: Love and Marriage
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1963: Chips with Everything
- 1968: The Highland Jaunt
- 1972: Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat