Gage Golightly
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gage Golightly | |
Geboorte | 5 September 1993 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gage Golightly (gebore 5 September 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cabin Fever (2016) en in die televisiereekse The Troop (2009) en Teen Wolf (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Gone Missing
- 2016: Cabin Fever
- 2018: Step Sisters
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Heartland
- 2009: The Troop
- 2011: Teen Wolf
- 2014: Cheers 2 That!
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: The Long Shot
- 2004: Sudbury
- 2005: Don't Ask
- 2011: Growing Up Normal
- 2013: Company Town
- The End of the World As We Know It