Erin Krakow
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erin Krakow | |
Geboortenaam | Erin Alisa Krakow |
---|---|
Geboorte | 5 September 1984 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Erin Krakow (gebore 5 September 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Army Wives (2007) en When Calls the Heart (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: Marrying Father Christmas
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Army Wives
- 2014: When Calls the Heart
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Chance at Romance
- 2014: A Cookie Cutter Christmas
- 2016: Finding Father Christmas
- 2017: Engaging Father Christmas