Erica Rhodes
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erica Rhodes | |
Geboorte | 5 April 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Erica Rhodes (gebore 5 April 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Modern Family (2009), New Girl (2011), en @midnight (2013).
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Rhodes is gebore in Newton, Massachusetts.[1] Sy het Boston University College of Fine Arts bygewoon en gegradueer van die Atlantic Theater Conservatory.[2]
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Plague Town
- 2011: Killer Eye: Halloween Haunt
- 2011: Javatown
- 2011: Big Sky
- 2018: The Dinner Party
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: Modern Family
- 2010: The Consultants
- 2011: New Girl
- 2013: @midnight
- 2013: In Reality
- 2017: The Off Season
- 2017: Punchline
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: A Prairie Home Companion Live in HD!
- 2010: A Prairie Home Companion Live in HD! Again!
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Waiting for Dracula
- 2014: Hpnotiq Sparkle
Albums
[wysig | wysig bron]- 2019: Sad Lemon
- 2023: Ladybug
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Erica Rhodes". 27 September 2013. Besoek op 4 Januarie 2016.
- ↑ "June 30, 2007 Guest Information". A Prairie Home Companion. 30 Junie 2007. Besoek op 4 Januarie 2016.