Enrique Murciano
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Enrique Murciano | |
![]() | |
Geboortenaam | Enrique Ricardo Murciano Jr. |
---|---|
Geboorte | 9 Julie 1973 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Enrique Murciano (gebore 9 Julie 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Speed 2: Cruise Control (1997), Black Hawk Down (2001), en Miss Congeniality 2: Armed & Fabulous (2005), en in die televisiereeks Without a Trace (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: Speed 2: Cruise Control
- 2001: Black Hawk Down
- 2002: Case 42
- 2003: Cafe and Tobacco
- 2005: Miss Congeniality 2: Armed & Fabulous
- 2008: Máncora
- 2013: Water & Power
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: Spyder Games
- 2002: Without a Trace
- 2018: Tell Me Your Secrets
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Hail Mary