Emilio Rivera
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emilio Rivera | |
![]() | |
Geboorte | 24 Februarie 1961 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emilio Rivera (gebore 24 Februarie 1961) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Traffic (2000) en in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008), Gang Related (2014), en On My Block (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Traffic
- 2002: Ali G Indahouse
- 2004: El padrino
- 2010: Broken
- 2012: Devils Inside
- 2013: Water & Power
- 2013: The Devil's in the Details
- 2015: Mercy for Angels
- 2016: 48 Hours to Live
- 2016: Fade Away
- 2016: Better Criminal
- 2017: El Camino Christmas
- 2017: Shadow of the Gun
- 2018: El Chicano
- 2019: 3 from Hell
- 2019: Street Justice
- Bluegrass Run
- The Story of My Family
- Time in Between
- Season of Rage
- Brothers of Justice
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: Robbery Homicide Division
- 2008: Sons of Anarchy
- 2012: Hola! La
- 2014: Gang Related
- 2018: On My Block
- Internal Affairs Aka Internal Affairs Division
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Extreme Blue
- 2011: Cinema Verite
- 2018: Mayans M.C. - Inside Season 1: The Creation of Mayans M.C.
- 2018: Mayans M.C. Season 1: First Look
Video's
[wysig | wysig bron]- 2013: Nicki Minaj Feat. Lil Wayne: High School