Christine Evangelista
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christine Evangelista | |
Geboorte | 27 Oktober 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christine Evangelista (gebore 27 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent The Intern (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Escapee
- 2014: Red Butterfly
- 2015: The Intern
- Grand Avenue
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: The Kill Point
- 2013: Lucky 7
- 2017: The Arrangement
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Dumb Girls
- 2015: The Adversaries