Gaan na inhoud

Charles Waldron

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Charles Waldron
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1874-12-24)24 Desember 1874
Sterfte 4 Maart 1946 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Waldron (24 Desember 1874 – 4 Maart 1946) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Audrey (1916), The Real Glory (1939), Mademoiselle Fifi (1944), en The Big Sleep (1946).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1915: At Bay
  • 1915: When We Were Twenty-One
  • 1916: Audrey
  • 1916: Mice and Men
  • 1921: Everyman's Price
  • 1939: The Real Glory
  • 1940: Stranger on the Third Floor
  • 1944: Mademoiselle Fifi
  • 1946: The Big Sleep

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]