Canada Lee
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Canada Lee | |
Geboorte | 3 Maart 1907 |
---|---|
Sterfte | 9 Mei 1952 (op 45) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Canada Lee (3 Maart 1907 – 9 Mei 1952) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lifeboat (1944), Body and Soul (1947), Lost Boundaries (1949), en Cry, the Beloved Country (1951).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1944: Lifeboat
- 1947: Body and Soul
- 1947: The Roosevelt Story
- 1949: Lost Boundaries
- 1951: Cry, the Beloved Country