Binnie Hale
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Binnie Hale | |
Geboorte | 22 Mei 1899 |
---|---|
Sterfte | 10 Januarie 1984 (op 84) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Binnie Hale (22 Mei 1899 – 10 Januarie 1984) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Phantom Light (1935), Hyde Park Corner (1935), en A Night of Terror (1937).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1933: This Is the Life
- 1935: The Phantom Light
- 1935: Hyde Park Corner
- 1937: A Night of Terror
- 1937: Take a Chance
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1948: One, Two, Three!