Anthony Tyler Quinn
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anthony Tyler Quinn | |
Geboorte | 25 Julie 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Roman Quinn, Andie Quinn |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anthony Tyler Quinn (gebore 25 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bourne Supremacy (2004) en You, Me and Dupree (2006), en in die televisiereekse Boy Meets World (1993) en JAG (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: The Bourne Supremacy
- 2006: You, Me and Dupree
- 2010: No Greater Love
- 2010: A Christmas Snow
- 2011: The New Republic
- 2017: Zer0-Tolerance
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1990: Working Girl
- 1993: Boy Meets World
- 1994: Someone Like Me
- 1994: Black Sheep
- 1995: JAG
- 1998: Ask Harriet