Anthony 'Scooter' Teague
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anthony 'Scooter' Teague | |
Geboorte | 4 Januarie 1940 |
---|---|
Sterfte | 2 Junie 1989 (op 49) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anthony 'Scooter' Teague (4 Januarie 1940 – 2 Junie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente West Side Story (1961), How to Succeed in Business Without Really Trying (1967), en The Trouble with Girls (1969), en in die televisiereeks Target: The Corruptors (1961).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1961: West Side Story
- 1967: How to Succeed in Business Without Really Trying
- 1969: The Trouble with Girls
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1961: Target: The Corruptors
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1961: Feathertop