Andrew Walker (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andrew Walker | |
Geboortenaam | Andrew William Walker |
---|---|
Geboorte | 9 Junie 1979 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrew Walker (gebore 9 Junie 1979) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Steel Toes (2007) en in die televisiereekse Radio Active (1998) en Against the Wall (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Steel Toes
- 2008: Fast Track: No Limits
- 2008: The Torturer
- 2011: The Gundown
- 2011: The Way of the West
- 2012: Ambush at Dark Canyon
- 2012: Stolen Seas
- 2013: Blindsided
- 2014: 2 Bedroom 1 Bath
- 2015: Loaded
- 2016: Deadly Signal
- 2018: Oxalis
- 2018: God Bless the Broken Road
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: Radio Active
- 2001: Maybe It's Me
- 2011: Against the Wall
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Wicked Minds
- 2005: Adopted
- 2005: Lies and Deception
- 2006: Separated at Worth
- 2007: Abducted: Fugitive for Love
- 2009: Web of Lies
- 2011: Carnal Innocence
- 2012: A Bride for Christmas
- 2012: Finding Mrs. Claus
- 2014: Wedding Planner Mystery
- 2015: Kept Woman
- 2015: Bridal Wave
- 2015: Debbie Macomber's Dashing Through the Snow
- 2016: Appetite for Love
- 2016: Date with Love
- 2016: A Dream of Christmas
- 2017: Love on Ice
- 2017: The Perfect Catch
- 2017: Snowed-Inn Christmas
- 2017: Love Struck Café
- 2018: My Secret Valentine
- 2018: Wedding March 4: Something Old, Something New
- 2018: Love in Design