Google Play Pass

Sluit aan by Google Play Pass

Meer as 1 000 speletjies en apps, sonder enige advertensies of inappaankope, en elke maand nuwe aanbiedings vir topspeletjies

Offers every month

Offers may vary by account and country
$5 off any in-app purchase
With a Google Play Pass subscription
MONOPOLY GO!
ScopelyInhoudgradering Almal
$5 off any in-app purchase
With a Google Play Pass subscription
Roblox
Roblox CorporationInhoudgradering Tiener
$5 off any in-app purchase
With a Google Play Pass subscription
EA SPORTS FC™: UEFA EURO 2024™
ELECTRONIC ARTSInhoudgradering Almal
$5 off any in-app purchase
With a Google Play Pass subscription
Royal Match
Dream Games, Ltd.Inhoudgradering Almal
$5 off any in-app purchase
With a Google Play Pass subscription
Monster Hunter Now
Niantic, Inc.Inhoudgradering Tiener

Gereelde vrae

Jy kry elke maand eksklusiewe aanbiedings in topspeletjies en ’n aparte katalogus van meer as 1 000 speletjies en apps wanneer jy op Play Pass inteken. Alle advertensies en alle inappaankope en betaalde titels is in die katalogus ontsluit.

Die katalogus sluit meer as 1 000 speletjies en apps in. Betaalde speletjies en apps is ingesluit teen geen ekstra koste nie. Advertensies is verwyder en inappaankope is ontsluit vir alle speletjies en apps in die Play Pass-katalogus. Intekenaars kan hierdie speletjies en apps in die Play Pass-afdeling van die Play Winkel-app kry, of die Play Pass-kenteken op titels oral op Google Play soek.

Intekenaars ontvang eksklusiewe aanbiedings in uitgesoekte gewilde speletjies buite die Play Pass-katalogus. Hierdie aanbiedings kan inspeletjiekrediete of winskope op spesifieke inspeletjie-items wees, en intekenaars kry elke maand ’n nuwe stel aanbiedings. Aanbiedings is nie beskikbaar tydens proeflopies of vir speletjies in die Play Pass-katalogus nie. Aanbiedings moet deur ’n Google Play Fakturering-betaalmetode gebruik word.

Alle advertensies sal verwyder word, en alle inappaankope sal ontsluit word as jy enige speletjies of apps het wat by die Play Pass-katalogus ingesluit is.

Die gesinsbestuurder kan met Gesinsbiblioteek gratis toegang tot Play Pass met tot 5 gesinslede deel. Gesinslede sal Play Pass in hul rekening moet aktiveer. Maandelikse aanbiedings en ander voordele is net beskikbaar vir die gesinsbestuurder.

Deel die pret

Gesinsbestuurders kan toegang tot Google Play Pass-speletjies en -apps met tot 5 ander lede deel. Maandelikse inspeletjieaanbiedings is slegs vir gesinsbestuurders beskikbaar.