News

Neem deel aan die jaarlikse WordPress-opname (en kry die 2019-resultate)!

All posts

  • Neem deel aan die jaarlikse WordPress-opname (en kry die 2019-resultate)!

    WordPress-aanhangers vul reeds vir baie jare ‘n jaarlikse opname in om hul ondervinding met en gevoelens oor WordPress te deel. Interessante brokkies uit die opname is gedeel tydens die WordPress-rede (Engels) en / of hier op WordPress-nuus. Hierdie opname help die mense wat WordPress bou om te beter te verstaan wie die gebruikers van die…

    Read Post

  • Sluit by ons aan vir die 2de WordPress Wêreldwye Vertalingsdag

    Tydens die 2de WordPress Wêreldwye Vertalings Dag, gaan ons in Johannesburg, Suid Afrika ons eie plaaslike byeenkoms hou. Maak ‘n nota van 12 November 2016 in jou dagboek. Jy kan ons help om WordPress projekte (Core, Plugins, temas, ens.) te vertaal of leer hoe WordPress vertaling werk. Informasie van die dag Wanneer: Saterdag, 12 November 2016. Vanaf 12:00nm tot…

    Read Post