News

Uncategorized

Neem deel aan die jaarlikse WordPress-opname (en kry die 2019-resultate)!

Uncategorized

  • Neem deel aan die jaarlikse WordPress-opname (en kry die 2019-resultate)!

    WordPress-aanhangers vul reeds vir baie jare ‘n jaarlikse opname in om hul ondervinding met en gevoelens oor WordPress te deel. Interessante brokkies uit die opname is gedeel tydens die WordPress-rede (Engels) en / of hier op WordPress-nuus. Hierdie opname help die mense wat WordPress bou om te beter te verstaan wie die gebruikers van die…

    Read Post