Herbert Anderson (30 Maart 1917 – 11 Junie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Male Animal (1942) en Battleground (1949), en in die televisiereekse Dennis the Menace (1959) en The Man from U.N.C.L.E. (1964).
- 1941: The Body Disappears
- 1942: The Male Animal
- 1949: Battleground
- 1951: The Metro-Goldwyn-Mayer Story
- 1956: The Benny Goodman Story
- 1955: Ford Star Jubilee
- 1959: Dennis the Menace
- 1964: The Man from U.N.C.L.E.
- 1969: Mr. Deeds Goes to Town
- 1968: A Punt, a Pass, and a Prayer